Learning With Jan-Willem Kuhn podcast artwork

PODCAST · education

Learning With Jan-Willem Kuhn

Useful things for small business owners, like direct sales people, Network marketers and Plumbers who works from home. An Educational Podcast.

  1. 5

    Koöperasie Storie: Beskerm Jou Kinders Se Erfporsie so... (Veral As Jy Boer!)

    https://t.me/joinchat/N72rjRnpSvUkKp3x42343w Stuur Dringend Aan Asseblief! Hoe Om Jou Familie Se Geld Te Beskerm Teen Die Rand Wat So Val. Veral Nou Met Die Verwagte Valuta-Ineenstorting (Hiperinflasie) Soos In Zimbabwe. Het jy ooit iemand ontmoet en die oomblik toe jy hom ontmoet het, het jy hom nou regtig vertrou, sonder om te weet hoekom? In elk geval, terwyl jy daaroor dink, laat ek jou die storie vertel. Wanneer jy iemand Werklik vertrou bevind jy jou gedagtes oop en die oogklape verdwyn op 'n manier wat jou lekker nuuskierig maak. Soos wanneer jy die stem van Riaan Kruwagen hoor oor die televisie dan besef jy nou jy kan hom volkome vertrou en jy wonder waaroor gaan hy nou praat en mens luister graag. Aangesien Ek met jou praat as iemand wat lief is om te leer wil ek net hê jy moet leer dat ons 4 verskillende onderwerpe gaan dek, in hierdie opname, en elkeen van hulle kan 'n mens interessant en waardevol vind vir jou eie redes. In die aangehegde opname gaan ons die volgende ontdek 1. Hoe jy jou geld kan beskerm teen inflasie en politieke onnoselheid. Dit wat veroorsaak dat die rand se waarde net val en val en val. 2. 'n Metode om dit veilig te hou wat vir jare Beproef al beproef is en hoe om selfs geld te maak elke keer wanneer die rand tuimel. 3. Het jy al ooit gewonder hoekom oupa en ouma so baie goed kon koop met R10 waar jy omtrent niks vandag daarvoor kan koop nie? 4. Hoe om nie net te oorleef nie, maar te floreer in 'n valuta-ineenstorting. Dis nou “Hiperinflasie” soos vat in Zimbabwe, Duitsland en Venezuela (en hope ander) gebeur het. Die “Sonder om vreesbevange te wees”-Metode, want hoe meer voorbereid jy is, hoe minder bang is 'n mens gewoonlik. Nou toe, is dit nie interessant hoe jy jou eie redes kan ontdek om regtig opgewonde daaroor te raak nie? Soos dit gebeur, dink ek, jy sal dalk saamstem dis die proses hoe 'n mens jou gedagtes oop stel en die oogklappe af ruk om iets regtig wonderlik te kan ontdek. Hallo, Dis Jan-Willem Kuhn, en ons het Willem Pretorius op die lyn en ons is baie bly jy kan nou by ons aansluit. Willem is een van die mense wat ek vertrou het op daai eerste oomblik wat ek hom ontmoet het en ek het nie geweet hoekom nie. In elk geval, ek is sedert 2012 'n lid by hulle koöperasie en geniet die sekuriteit baie. Dan praat ek nog nie eers van hoe maklik dit is om hulle diens te gebruik nie... Terwyl jy hierna luister, sal jy van die geheime wat beleggers al vir jare gebruik, ontdek. Jy sal ook van sommige slaggate leer en hoe om dit te vermy. Daarom weet jy, jy kan dit vertrou, want dit is al vir jare beproef. Vrywaring: Ons gee nie finansiële advies. Dit is net vir onderrig en vermaak. Soos jy saampiekel, volg die skakel en laat ons jou die storie vertel ... Lekker kyk! Druk die "Play Button" Vir die volle storie... Vir Meer Inligting facebook: https://www.facebook.com/KrugerrandPTA Telegram:  https://t.me/joinchat/N72rjRnpSvUkKp3x42343w https://t.me/joinchat/N72rjRnpSvUkKp3x42343w  ©️2018 JW Kühn - Free To Share As Is. Music Credit: Vivaldi Four Concerti Grossi. Public Domain Music performed by "European Archive" Under The Creative Commons License

  2. 4

    Werk in Kanada

    Sondag program

  3. 3
  4. 2

    Vrygewig... So ietsie vir jou oudag se spaarplan...

    Help Verantwoordelike "Spaarders" op 'n wen-wen Basis. Met Covid het baie mense groot gedeeltes van hulle spaargeld verloor. Hier verduidelik ek hoe ek ander help met my geld om weer op te maak vir wat hulle verloor het vir hulle oudag. Waar gaan jy dit makliker kry en dit nogal sonder riskio?  In Elkgeval Ek kan nie almal help nie. Ek kan net 3 mense so help met my spaargeld... So nie almal gelyk nie asseblief... Vir meer inligting kontak asseblief die persoon wat jou hiernatoe verwys het.  Hy/Sy sal jou graag aan my voorstel.

  5. 1

Type above to search every episode's transcript for a word or phrase. Matches are scoped to this podcast.

Searching…

We're indexing this podcast's transcripts for the first time — this can take a minute or two. We'll show results as soon as they're ready.

No matches for "" in this podcast's transcripts.

Showing of matches

No topics indexed yet for this podcast.

Loading reviews...

ABOUT THIS SHOW

Useful things for small business owners, like direct sales people, Network marketers and Plumbers who works from home. An Educational Podcast.

HOSTED BY

JW Kuhn

CATEGORIES

Frequently Asked Questions

How many episodes does Learning With Jan-Willem Kuhn have?

Learning With Jan-Willem Kuhn currently has 5 episodes available on PodParley. New episodes are automatically indexed when they're published to the podcast feed.

What is Learning With Jan-Willem Kuhn about?

Useful things for small business owners, like direct sales people, Network marketers and Plumbers who works from home. An Educational Podcast.

How often does Learning With Jan-Willem Kuhn release new episodes?

Learning With Jan-Willem Kuhn has 5 episodes. Check the episode list to see recent publication dates and frequency.

Where can I listen to Learning With Jan-Willem Kuhn?

You can listen to Learning With Jan-Willem Kuhn on PodParley by clicking any episode. We provide an embedded audio player for direct listening, and you can also subscribe via your preferred podcast app using the RSS feed.

Who hosts Learning With Jan-Willem Kuhn?

Learning With Jan-Willem Kuhn is created and hosted by JW Kuhn.
URL copied to clipboard!