EPISODE · Jan 17, 2020 · 36 MIN
Koos Blanckenberg
from John Deere Africa · host Jacques Basson
Koos Blanckenberg, ‘n vierde-geslag melk- en graanboer van die Wes-Kaap, is ‘n gesiene John Deere-kliënt wie se gemeenskapsontwikkelingsprogram geskoei is op die slagspreuk: ‘n Beter lewe vir almal... Koos het ‘n BCom-graad in Landbou-ekonomie verwerf aan Stellenbosch, maar die ondervinding wat hy op ‘n paar besoeke aan die VSA opgedoen het was van selfs groter waarde. So byvoorbeeld, het ‘n besoek aan die Universiteit van Wisconsin in Maddison se Dairyland Initiative, Koos en sy familie laat besluit om ook die Amerikaners se rewolusionêre slaaphokke, waarin hulle koeie huisves, op Klipheuwel aan te bring... ‘n Beter lewe, selfs vir die koeie!
What this episode covers

NOW PLAYING
Koos Blanckenberg
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
May 4, 2026 ·50m
Apr 24, 2026 ·0m
Apr 21, 2026 ·73m
Apr 18, 2026 ·95m
Apr 15, 2026 ·55m
Apr 13, 2026 ·68m