EPISODE · Feb 22, 2020 · 4 MIN
Koos Kombuis-lied gee fliek vlerke
from Naweekaktueel · host RSG
Die rolprent "Vergeet My Nie" het tydens sy eerste week se vertonings meer as 2 miljoen rand by die loket verdien. "Vergeet my Nie" speel in die laat negentigerjare in Potchefstroom, Londen en Kaapstad af. Die draaiboekskrywer, Tarryn Tanille Prinsloo, sê " Lisa se klavier" van Koos Kombuis word prominent in die agtergrond in die fliek gebruik. Sy het aan Anna-Marie Jansen van Vuuren gesê die liedjie dra as't' ware die tema van die rolprent.
Embed this episode
NOW PLAYING
Koos Kombuis-lied gee fliek vlerke
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.