Krag van Bowe episode artwork

EPISODE · Jan 3, 2025 · 3 MIN

Krag van Bowe

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJesaja 40:28-31 Het jy nog nooit gehoor of verstaan nie? Weet jy nie dat die Here van altyd af God is nie? Hy is die Skepper van die hele aarde. Hy word nie moeg of gedaan nie en niemand kan die dieptes van sy insig meet nie. Hy gee krag aan dié wat moeg is. Hy maak die kragteloses sterk. Selfs jongmense raak uitgeput en afgemat. Baie jongmense struikel en val. Maar dié wat hulle hoop op die Here stel, sal nuwe krag kry. Hulle vlieg hoog, soos arende. Hulle sal hardloop en nie moeg word nie. Hulle sal loop en nooit vermoeid word nie. Hulle sê: mag is geneig om tot korrupsie te lei; absolute mag lei tot absolute korrupsie. Jy hoef nie baie ver te kyk om te sien hoe waar dit is nie. En dan kyk jy na die toestand waarin die wêreld verkeer en jy sien die absolute verderf!Dit gebeur ongelukkig selfs in kerke. Geen wonder dat so baie mense deur mense se godsdienstigheid en ‘vroomheid’ belangstelling in ‘kerk’ verloor het nie. Geen wonder dat so baie mense God nie wil vertrou nie. Wie kan hulle blameer as jy die boosheid sien wat deur die eeue, en selfs vandag nog, in die naam van godsdiens gepleeg word?Maar kom ons kyk verder as al hierdie derduisende wandade, en ons sien dat daar 'n God is, wat uit pure liefde, sy grenslose krag aan gewone mense soos ek en jy wil bewys. Hier praat Hy met sy mense wat al amper sewentig jaar lank verskriklik gely het:Jesaja 40:28-31 Het jy nog nooit gehoor of verstaan nie? Weet jy nie dat die Here van altyd af God is nie? Hy is die Skepper van die hele aarde. Hy word nie moeg of gedaan nie en niemand kan die dieptes van sy insig meet nie. Hy gee krag aan dié wat moeg is. Hy maak die kragteloses sterk. Selfs jongmense raak uitgeput en afgemat. Baie jongmense struikel en val. Maar dié wat hulle hoop op die Here stel, sal nuwe krag kry. Hulle vlieg hoog, soos arende. Hulle sal hardloop en nie moeg word nie. Hulle sal loop en nooit vermoeid word nie. My vriend, met my hele hart glo ek dat jy vandag behoefte aan hierdie woorde het. Wag op God wanneer jy flou en magteloos voel. Vertrou op God. Hoop op God. En Hy sal jou krag vernuwe, Hy sal jou, deur sy krag ophef. Absoluut!Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 3, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Jesaja 40:28-31 Het jy nog nooit gehoor of verstaan nie? Weet jy nie dat die Here van altyd af God is nie? Hy is die Skepper van die hele aarde. Hy word nie moeg of gedaan nie en niemand kan die dieptes van sy insig meet nie. Hy gee krag aan dié wat moeg is. Hy maak die kragteloses sterk. Selfs jongmense raak uitgeput en afgemat. Baie jongmense struikel en val. Maar dié wat hulle hoop op die Here stel, sal nuwe krag kry. Hulle vlieg hoog, soos arende. Hulle sal hardloop en ni...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

Ready to play

Krag van Bowe

0:00 3:02

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on January 3, 2025.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!