Krimpflasie episode artwork

EPISODE · Jul 11, 2024 · 2 MIN

Krimpflasie

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Verbruikers is sensitief vir prysverhogings en kom gou agter as hulle mandjie inkopies meer kos, maar hulle sien nie so vinnig ‘n verskil in gewig of volume raak nie. Wanneer die inflasiekoers hoog is, sal maatskappye eerder minder aanbied in kleiner verpakking as om pryse te verhoog. Ek het vroeër al gepraat oor hondekoekies, maar het die week eers gesien my gunsteling maak van grondboontjies en rosyntjies is nou in 450 gram pakkies. Dit is sogenaamde krimpflasie, maar dit is nie die einde van die storie nie. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 11, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

Krimpflasie

0:00 2:08

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 2 minutes long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on July 11, 2024.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!