Kry Verwyte Agter die Rug episode artwork

EPISODE · Dec 28, 2023 · 2 MIN

Kry Verwyte Agter die Rug

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailFilippense 3:12,13 Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds Syne gemaak het. Broers, ek verbeel my nie dat ek dit alles al het nie. Maar een ding doen ek: ek maak my los van wat agter is en strek my uit na wat voor is. Die meeste van ons besin sekerlik nou oor die jaar wat pas verby is … Hoe het dit gegaan? Was dit 'n goeie of 'n slegte een?Nouja … hoe het dit gegaan? Was jy suksesvol? Is jy 'n beter mens? Het jy jou doelwitte bereik, of nie? En hoe affekteer dit die wyse waarop jy oor volgende jaar voel?En hoekom is ek vandag so vol vrae? Ek wil jou herinner daaraan dat God in hierdie tyd met jou is. Hy wil 'n kragtige, positiewe rol daarin speel om jou vorentoe te lei na die toekoms wat Hy vir jou beplan het. En daar is niks beter as om met Hom te praat oor hoe ons die jaar wat pas verby is, verwerk het; en hoe ons vir die een wat kom, gaan beplan nie.Filippense 3:12,13 Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds Syne gemaak het. Broers, ek verbeel my nie dat ek dit alles al het nie. Maar een ding doen ek: ek maak my los van wat agter is en strek my uit na wat voor is.Dit is wat die apostel Paulus sê wanneer hy besin oor sy verlede, hede en toekoms. En die waarheid is dat nie een van ons perfek is nie. Ons het almal foute gemaak. Ons almal het nog 'n lang pad om te gaan. Vergeet dus die verlede en strek jou daarna uit om die doel wat God aan jou gestel het, te bereik. Want …Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Dec 28, 2023

Embed this episode

Send us Fan Mail Filippense 3:12,13 Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds Syne gemaak het. Broers, ek verbeel my nie dat ek dit alles al het nie. Maar een ding doen ek: ek maak my los van wat agter is en strek my uit na wat voor is. Die meeste van ons besin sekerlik nou oor die jaar wat pas verby is … Hoe het dit gegaan? Was dit 'n goeie of 'n slegte een? Nouja … hoe het dit gegaan? Wa...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Kry Verwyte Agter die Rug

0:00 2:27

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on December 28, 2023.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!