Kuba 1. Ek vier Fidel Castro se 90e verjaardag-fees in Kuba, op die platteland. episode artwork

EPISODE · Dec 16, 2024 · 10 MIN

Kuba 1. Ek vier Fidel Castro se 90e verjaardag-fees in Kuba, op die platteland.

from AudreyStories · host Audrey Nolte Painter

Send a textOp 13e Augustus 2016, vier ek Fidel Castro se 90e verjaardag op die platteland in Kuba. Daar's 'n groot tent, braaivleis en 'n skare mense. Die dorpie: Manaca Iznaga. Dis 'n suikerriet gebied met 1 pad in, 1 uit. Die meeste mense ry met donkiekarre. In Kuba stap mens 50 jaar terug in tyd. Alles lyk en is outyds. Elke huisie is 'n ander kleur -- die plek is 'n fotograaf se droom. Maar -- Kuba laat mens dink. Dis die perfekte voorbeeld van sosialisme/kommunisme en die effek van 'n diktator/leier soos Castro. Wie was hy? Hoekom was hy suksesvol -- en wie is die spioene ("Cederistas") in elke dorp wat vir hom gewerk het...Support the show

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Dec 16, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

Kuba 1. Ek vier Fidel Castro se 90e verjaardag-fees in Kuba, op die platteland.

0:00 10:50

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of AudreyStories?

This episode is 10 minutes long.

When was this AudreyStories episode published?

This episode was published on December 16, 2024.

Can I download this AudreyStories episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!