Kuns met kontant 29 April 2026 episode artwork

EPISODE · Apr 29, 2026 · 7 MIN

Kuns met kontant 29 April 2026

from Spitstyd · host RSG

Deel 2: Hy het begin as ’n klubpro en PGA-afrigter met ’n kamera in sy hand. Vandag volg miljoene mense wêreldwyd sy reis op die gholfbaan. Rick Shiels het homself gevestig as een van die invloedrykste stemme in moderne gholf, waar hy nie net die spel speel nie, maar dit ook op ’n toeganklike en vermaaklike manier verduidelik. In hierdie spesiale onderhoud gesels ons nie net oor gholf nie, maar ook oor die besluite agter die sukses — risiko, geld en hoe ’n mens ’n passie kan omskep in ’n volhoubare besigheid.

NOW PLAYING

Kuns met kontant 29 April 2026

0:00 7:47

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Spitstyd?

This episode is 7 minutes long.

When was this Spitstyd episode published?

This episode was published on April 29, 2026.

What is this episode about?

Deel 2: Hy het begin as ’n klubpro en PGA-afrigter met ’n kamera in sy hand. Vandag volg miljoene mense wêreldwyd sy reis op die gholfbaan. Rick Shiels het homself gevestig as een van die invloedrykste stemme in moderne gholf, waar hy nie net die...

Can I download this Spitstyd episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!