Kuns met kontant 6 Mei 2026 episode artwork

EPISODE · May 6, 2026 · 8 MIN

Kuns met kontant 6 Mei 2026

from Spitstyd · host RSG

Ná byna 200 onderhoude met van Suid-Afrika se bekendste name, draai Kuns met Kontant die mikrofoon om. In ’n unieke rondetafelgesprek sluit Willem Pelser en regisseur Carla Mackenzie by Henco Kruger aan. Hulle deel hulle herinneringe, verrassings en persoonlike insigte ná jare se gesprekke oor sukses, mislukking, risiko, skuld, rykdom en die lewe self. Watter gaste het hulle die meeste geraak? Watter geldlesse het by hulle gebly? En hoe verander byna 200 gesprekke ’n mens se eie verhouding met geld? Dis ’n eerlike, warm en soms verrassende blik agter die skerms van een van Spitstyd se gewildste insetsels.

NOW PLAYING

Kuns met kontant 6 Mei 2026

0:00 8:15

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Spitstyd?

This episode is 8 minutes long.

When was this Spitstyd episode published?

This episode was published on May 6, 2026.

What is this episode about?

Ná byna 200 onderhoude met van Suid-Afrika se bekendste name, draai Kuns met Kontant die mikrofoon om. In ’n unieke rondetafelgesprek sluit Willem Pelser en regisseur Carla Mackenzie by Henco Kruger aan. Hulle deel hulle herinneringe, verrassings en...

Can I download this Spitstyd episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!