Kuns met kontant: Coenraad Rall (Deel 2) episode artwork

EPISODE · Jun 10, 2026 · 8 MIN

Kuns met kontant: Coenraad Rall (Deel 2)

from Spitstyd · host RSG

Hy is een van die mees gerespekteerde pianiste en musikale begeleiers in Suid-Afrika. Coenraad Rall is die man agter die klavier vir van Suid-Afrika se grootste kunstenaars. Hy is veral bekend vir sy jarelange pad saam met Amanda Strydom. Hoe bou ’n mens oor dekades ’n loopbaan in die kunste? Hoe oorleef ’n musikant finansieel in ’n wêreld van onsekere inkomste, feeste, produksies en applous wat nie altyd die rekeninge betaal nie? Coenraad Rall praat oor hoe maklik dit is om net die applous raak te sien, maar agter elke noot en elke produksie lê daar jare van opoffering, dissipline en geloof in sy kuns.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 10, 2026

Embed this episode

Ready to play

Kuns met kontant: Coenraad Rall (Deel 2)

0:00 8:16

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Spitstyd?

This episode is 8 minutes long.

When was this Spitstyd episode published?

This episode was published on June 10, 2026.

Can I download this Spitstyd episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!