Kweek ‘n Gesindheid van Dankbaarheid episode artwork

EPISODE · Nov 24, 2024 · 2 MIN

Kweek ‘n Gesindheid van Dankbaarheid

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailPsalm 86:12,13 Met my hele hart sal ek U prys, Here, my God. Ek sal u Naam vir altyd verheerlik, want u liefde vir my is baie groot. U het my uit die doderyk gered. Hoe ons die lewe ervaar – wat ons kry, wat ons gee en of ons dit geniet … of nie – word in 'n groot mate deur ons gesindheid bepaal. Dink net hoe sal ‘n onvergenoegde persoon, of een met 'n slagoffermentaliteit, of een met 'n houding van dankbaarheid, se manier waarop hulle die wêreld sien en ervaar, hemelsbreed verskil. Ja, ons weet, ons emosies gaan wel op en af. Soms is ons teleurgesteld, ander kere is ons verheug oor ‘n situasie. Dis net natuurlik; daar’s niks fout daarmee nie. Maar sê my, hoe lyk jou houding in die algemeen teenoor die lewe?Is jy geneig om jouself altyd as ‘n slagoffer te beskou? Hoe werk dit vir jou? Of is jy, as jy eerlik moet wees met jouself, arrogant en aanmatigend? Hoe gaan dit met jou verhoudings? Is jy voortdurend knorrig, en is niks wat iemand sê of doen ooit goedgenoeg vir jou nie? Hoeveel vreugde bring dit vir jou? Dit laat jou dink, nè?Goed, laat ek jou nou weer vra, hoe sal jy jou hartsgesindgeid in jou hart teenoor jou lewe, jou omstandighede, jou gesin en jou werk beskryf? Kyk na Dawid s’n in:Psalm 86:12,13 Met my hele hart sal ek U prys, Here, my God. Ek sal u Naam vir altyd verheerlik, want u liefde vir my is baie groot. U het my uit die doderyk gered.Goed, ek verstaan, dinge gaan dalk nie heeltemal soos jy gehoop het nie. Maar soos iemand eenkeer gesê het: 'n dankbare hart maak ons oë oop vir 'n menigte seëninge wat ons voortdurend omring.So, wees dankbaar vir alles wat jy uit sy Hand ontvang!Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Nov 24, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Psalm 86:12,13 Met my hele hart sal ek U prys, Here, my God. Ek sal u Naam vir altyd verheerlik, want u liefde vir my is baie groot. U het my uit die doderyk gered. Hoe ons die lewe ervaar – wat ons kry, wat ons gee en of ons dit geniet … of nie – word in 'n groot mate deur ons gesindheid bepaal. Dink net hoe sal ‘n onvergenoegde persoon, of een met 'n slagoffermentaliteit, of een met 'n houding van dankbaarheid, se manier waarop hulle die wêreld sien en ervaar, hemels...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Kweek ‘n Gesindheid van Dankbaarheid

0:00 2:43

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on November 24, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!