Laat God Die Beplanning Doen episode artwork

EPISODE · Jan 4, 2024 · 2 MIN

Laat God Die Beplanning Doen

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailSpreuke 16:3 Alles wat jy doen, moet jy opdra aan die Here, dan sal jou planne slaag. (NLV) Ons dink graag hierdie tyd van die jaar oor ons verwagtings, drome en planne vir die jaar wat voorlê. Miskien sal dinge hierdie jaar anders wees; miskien sal dinge verbeter en miskien daag die Here uiteindelik op!Dit is die natuurlikste ding in die wêreld, om gedurende die eerste paar dae van die jaar, entoesiastiese planne te beraam en groot dinge te bedink. Gaan hulle hierdie jaar tot vervulling kom? Wie weet, mog’t troffe?Nouja, nadat ons die drome en plannetjies mooi bedink en uitgesorteer het, kan ons hulle veilig parkeer en voortgaan met ons lewens. So verdwyn daardie hoop, drome en planne in 'n oogwink op die agtergrond terwyl die besig-wees van die lewe oorneem. Maar sê nou dit was nooit veronderstel om so te wees nie?Spreuke 16:3 Alles wat jy doen, moet jy opdra aan die Here, dan sal jou planne slaag. (NLV)Daardie vers word dikwels verkeerd gelees, of ten minste, verkeerd onthou. Mense sê: "Laat jou planne aan die Here oor". Maar dis verkeerd, eintlik sê dit: Alles wat jy doen – met ander woorde: Wy elke dimensie van jou lewe aan die Here - jou dade, jou optrede, dié dinge wat jou tyd in so ‘n mate in beslag neem, dat jy die fokus op jou drome, jou hoop en jou planne verloor.Hier’s die antwoord! Wy dit aan die Here toe en jy sal sy seën beleef.God sê vir jou en my dat deur ons lewens ten volle toegewyd aan Hom te leef, deur Hom met ons hele hart te dien, ons drome, hoop en planne nie op die agtergrond sal verdwyn nie, maar deur Hom tot vervulling sal kom. Kom ons herhaal dit:Alles wat jy doen, moet jy opdra aan die Here, dan sal jou planne slaag.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 4, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Spreuke 16:3 Alles wat jy doen, moet jy opdra aan die Here, dan sal jou planne slaag. (NLV) Ons dink graag hierdie tyd van die jaar oor ons verwagtings, drome en planne vir die jaar wat voorlê. Miskien sal dinge hierdie jaar anders wees; miskien sal dinge verbeter en miskien daag die Here uiteindelik op! Dit is die natuurlikste ding in die wêreld, om gedurende die eerste paar dae van die jaar, entoesiastiese planne te beraam en groot dinge te bedink. Gaan hulle hierdie...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Laat God Die Beplanning Doen

0:00 2:45

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on January 4, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!