EPISODE · Aug 27, 2026 · 3 MIN
Laerskool Eureka bied aan: Race Around the World - Kaskarresies
from OFM · host OFM
Cat van der Merwe gesels met Gareth Clarke, Sport Organiseerder van Laerskool Eureka, oor hul opkomende Kaskarresies wat op 12 September plaasvind. Lootjievorms is aan elke leerder gegee om borggelde in te samel. Publiek kan die leerlinge ondersteun met die lootjievorms. Kom ondersteun en Borg Laerskool Eureka se Kaskarresies - en geniet die geleentheid saam met die kinders, met hope kosstalletjies en pret vir die hele gesin.
Embed this episode
Ready to play
Laerskool Eureka bied aan: Race Around the World - Kaskarresies
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.