Langs die Weg van Goedheid episode artwork

EPISODE · Apr 28, 2024 · 3 MIN

Langs die Weg van Goedheid

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailSpreuke 12:28 Die pad van die regverdige loop na die lewe; dit is nie ’n pad wat na die dood toe lei nie. Navorsing oor ‘n lang tydperk het bevind dat maatskappye wat langtermyn sukses ervaar, binne 'n gesonde morele raamwerk funksioneer. Hulle doen eerlike besigheid; hulle is ordentlik teenoor hul werknemers en kliënte, ensovoorts.Destyds toe ek en my sakevennote – almal voormalige militêre offisiere – ons IT-konsultasiebesigheid begin het, het ons die oudste, wysste en mees senior vennoot as die uitvoerende hoof aangestel.En uit die staanspoor het hy dit duidelik gemaak dat die grondbeginsel wat alles wat ons doen sou onderlê, bepaal dat ons altyd in die beste belang van ons kliënte sal optree, selfs wanneer dit nie vir ons kommersiële voordeel ingehou het nie.Ek was toe nog nie 'n Christen nie, en ek moes 'n bietjie gewoond raak aan hierdie etiese raamwerk. Maar dit was die hoeksteen van ons sukses. Ons kliënte het ons vertrou; en dit het meer van hulle besigheid, en ook mense wat hulle na ons verwys het, ingebring.Ja, regverdigheid kweek sukses. Dit behoort geen verrassing te wees nie. Die idee is so oud soos die berge:Spreuke 12:28 Die pad van die regverdige loop na die lewe; dit is nie ’n pad wat na die dood toe lei nie.Ons vind werklike lewe, ewige lewe, wanneer ons ‘n pad van goedheid, van geregtigheid, van etiese opregtheid bewandel. Hoekom? Want God is die God van goedheid. Hy is die God van geregtigheid. En wanneer ons daardie soort lewe leef, leef ons volgens sy voorbeeld.Kom ons doen ‘n bietjie introspeksie: Hoe lyk jou morele raamwerk deesdae? Waarheen lei jou morele kompas jou? Want … langs die pad van goedheid is daar lewe; dit is die manier om vir ewig te lewe.En dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 28, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Spreuke 12:28 Die pad van die regverdige loop na die lewe; dit is nie ’n pad wat na die dood toe lei nie. Navorsing oor ‘n lang tydperk het bevind dat maatskappye wat langtermyn sukses ervaar, binne 'n gesonde morele raamwerk funksioneer. Hulle doen eerlike besigheid; hulle is ordentlik teenoor hul werknemers en kliënte, ensovoorts. Destyds toe ek en my sakevennote – almal voormalige militêre offisiere – ons IT-konsultasiebesigheid begin het, het ons die oudste, wysste...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

Ready to play

Langs die Weg van Goedheid

0:00 3:07

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on April 28, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!