Leef Groot deur Klein te Leef episode artwork

EPISODE · Jun 26, 2026 · 2 MIN

Leef Groot deur Klein te Leef

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailFilippense 2:3-4 Moet niks uit selfsug doen of om daarmee te spog nie. Wees eerder nederig deur van medegelowiges meer te dink as van jouself. Julle moenie net elkeen na sy eie belange omsien nie, maar ook na mekaar se belange. (NLV) Jy hoor mense praat oor hul roeping, en dit klink alte deftig en edel. Maar 'n roeping het 'n onvermydelike prys. Dit behels dat jy jou eie begeertes in diens van ander neerlê. En dít is die edel deel.Sommige mense hou daarvan om te spog oor die wonderlike werk wat hulle doen. Sir Nicholas Winton was nie een van hulle nie. In 1938 het hy 'n ski-vakansie gekanselleer om 'n vriend, wat met vlugtelinge in Tsjeggo-Slowakye gewerk het, te help. Omdat hy die Nazi-bedreiging gesien het, het hy die redding van 669 Joodse kinders georganiseer deur treine te reël, visums te bekom en pleeghuise in Brittanje te vind.Hy het 50 jaar lank daaroor geswyg en nooit erkenning vir sy aandeel daaraan gesoek nie. Om net vir homself te leef, sou baie veiliger en makliker gewees het, maar Winton het die moeiliker pad van diens gekies en ander bo homself gestel.Filippense 2:3-4 Moet niks uit selfsug doen of om daarmee te spog nie. Wees eerder nederig deur van medegelowiges meer te dink as van jouself. Julle moenie net elkeen na sy eie belange omsien nie, maar ook na mekaar se belange. (NLV)Die lewe waarvan Paulus in daardie gedeelte praat, klink mos na die perfekte patroon vir jou om jou lewe op te bou. Ons hoef nie iets groots te bereik nie; dis die klein dingetjies wat ons langs die pad doen, wat mense se lewens beïnvloed.In 'n wêreld waar eiebelang die norm is, is onselfsugtigheid skaars. Die mees vervullende lewe word nie gemeet aan wat jy vir jouself hou nie, maar aan hoeveel jy van jouself weggee.Julle moenie net elkeen na sy eie belange omsien nie, maar ook na mekaar se belange.Dis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 26, 2026

Embed this episode

Send us Fan Mail Filippense 2:3-4 Moet niks uit selfsug doen of om daarmee te spog nie. Wees eerder nederig deur van medegelowiges meer te dink as van jouself. Julle moenie net elkeen na sy eie belange omsien nie, maar ook na mekaar se belange. (NLV) Jy hoor mense praat oor hul roeping, en dit klink alte deftig en edel. Maar 'n roeping het 'n onvermydelike prys. Dit behels dat jy jou eie begeertes in diens van ander neerlê. En dít is die edel deel. Sommige mense hou daarvan om te spog o...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Leef Groot deur Klein te Leef

0:00 2:42

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on June 26, 2026.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!