Leef Jou Geloof Uit episode artwork

EPISODE · Jan 16, 2024 · 2 MIN

Leef Jou Geloof Uit

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail2 Timoteus 1:5,6 Ek dink terug aan jou opregte geloof. Eers het jou ouma Loïs en jou ma Eunice hierdie geloof gehad en – daarvan is ek seker – jy het dit ook. Dit is waarom ek jou daaraan herinner om die geestelike gawe, wat God jou gegee het toe ek jou die hande opgelê het, soos ’n vuur aan te blaas. Hier is 'n tameletjie. As jy iemand is wat in Jesus glo, hoe weet jy dat jou geloof in Hom die ware Jakob is? Want daar is dae wanneer jou geloof redelik treurig lyk, nie waar nie? En kyk, ons ervaar almal sulke dae, ek ook. Miskien is dit 'n vreemde ding vir 'n predikant om te erken, maar dit is waar. Maar wanneer ek onthou dat 'n mosterdsaadjie van geloof al is waarvoor Jesus vra, en dat dinge nie van die grootte van my geloof afhang nie, is ek so dankbaar! Ja, dis waar, maar weet jy, daar is iets wat ek en jy kan doen wat sal help om enige twyfel uit die weg te ruim. Iets wat ons met oorwinning vorentoe sal lei om God se plan vir ons lewens te ervaar. Hier is wat die apostel Paulus aan die jong Timoteus skryf: 2 Timoteus 1:5,6 Ek dink terug aan jou opregte geloof. Eers het jou ouma Loïs en jou ma Eunice hierdie geloof gehad en – daarvan is ek seker – jy het dit ook. Dit is waarom ek jou daaraan herinner om die geestelike gawe, wat God jou gegee het toe ek jou die hande opgelê het, soos ’n vuur aan te blaas. Die kern van die saak is: geloof sonder werke is dood. Dit is hoekom God wil hê dat jy die gawe wat Hy vir jou gegee het, moet gebruik. Daardie unieke vermoë, daardie een ding wat jy beter kan doen as omtrent enigiemand anders wat jy ken. Want soos jy daardie gawe gebruik om ander, tot sy eer te dien, sal daardie klein geloofsvlammetjie in 'n verterende vuur opvlam. Moenie vergeet om die geestelike gawe, wat God jou gegee het, te gebruik nie!  Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 16, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail 2 Timoteus 1:5,6 Ek dink terug aan jou opregte geloof. Eers het jou ouma Loïs en jou ma Eunice hierdie geloof gehad en – daarvan is ek seker – jy het dit ook. Dit is waarom ek jou daaraan herinner om die geestelike gawe, wat God jou gegee het toe ek jou die hande opgelê het, soos ’n vuur aan te blaas. Hier is 'n tameletjie. As jy iemand is wat in Jesus glo, hoe weet jy dat jou geloof in Hom die ware Jakob is? Want daar is dae wanneer jou geloof redelik treurig lyk, nie...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Leef Jou Geloof Uit

0:00 2:31

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on January 16, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!