Leef ‘n Oorwinningslewe episode artwork

EPISODE · Mar 27, 2025 · 2 MIN

Leef ‘n Oorwinningslewe

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailKolossense 1:5-6 Julle doen dit omdat julle hoop om dit te ontvang wat in die hemel vir julle gereed lê. Julle het daarvan gehoor toe die waarheid van die Goeie Nuus aan julle verkondig is. Dieselfde Goeie Nuus wat julle bereik het, gaan ook oor die hele wêreld uit. In die hele wêreld dra dit goeie vrug en versprei dit, net soos dit by julle gebeur het vanaf die dag toe julle die waarheid oor God se genade gehoor en verstaan het. (NLV) Verlede jaar het die wêreldwye selfhelpbedryf – boeke, kursusse, afrigting, al daardie goed – inkomste van miljoene gegenereer. Dit sal na verwagting teen 2030 verdubbel. Dit lyk asof baie mense baie hulp soek om hul lewens te verbeter.So, vertel my, wat is daar in jou lewe wat jy wil verbeter? Jou selfvertroue dalk; jou finansiële posisie of jou gesondheid? Wil jy dalk ‘n positiewe indruk skep, jou kommunikasie verbeter, leer hoe om korrek aan te trek om ‘n beeld van sukses te skep?Die hele selfhelp ding is 'n gekompliseerde lokval. Hoe jy dit ook al beskryf, gaan dit oor jouself: ek wil net 'n beter lewe lei. Ek wil hê wat nodig is om bo uit te kom, foute te vermy en 'n goeie lewe te lei.Vir my vorm hoop die kern van ‘n oorwinningslewe. In hierdie lewe maak ek foute wat gevolge het en dinge pootjie my soms onverwags. Wat van jou? Die apostel Paulus bemoedig die gemeente in Kolosse in die 1ste eeu nC met die woorde in:Kolossense 1:5-6 Julle doen dit omdat julle hoop om dit te ontvang wat in die hemel vir julle gereed lê. Julle het daarvan gehoor toe die waarheid van die Goeie Nuus aan julle verkondig is. Dieselfde Goeie Nuus wat julle bereik het, gaan ook oor die hele wêreld uit. In die hele wêreld dra dit goeie vrug en versprei dit, net soos dit by julle gebeur het vanaf die dag toe julle die waarheid oor God se genade gehoor en verstaan het. (NLV)Daardie hoop is 'n vaste hoop; dit is een wat jou voete onder jou sal uitslaan, want dit gaan alles oor God se genade vir jou. En dit versprei soos 'n veldbrand. Wil jy jou lewe verbeter? Reken dan op ‘n God-help-plan, nie ‘n selfhelp-plan nie. Plaas al jou hoop in Jesus.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Mar 27, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Kolossense 1:5-6 Julle doen dit omdat julle hoop om dit te ontvang wat in die hemel vir julle gereed lê. Julle het daarvan gehoor toe die waarheid van die Goeie Nuus aan julle verkondig is. Dieselfde Goeie Nuus wat julle bereik het, gaan ook oor die hele wêreld uit. In die hele wêreld dra dit goeie vrug en versprei dit, net soos dit by julle gebeur het vanaf die dag toe julle die waarheid oor God se genade gehoor en verstaan het. (NLV) Verlede jaar het die wêreldwye s...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Leef ‘n Oorwinningslewe

0:00 2:49

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on March 27, 2025.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!