EPISODE · Oct 5, 2019 · 23 MIN
Leefwêreld van die gestremde
from Leefwêreld van die Gestremde · host RSG
Fanie du Toit gesels met Andrie Burger, 'n Menslike Boek. Hy is 'n deelnemer aan die die Menslike Biblioteek-projek. Persone met gestremdhede deel hulle stories, en laat ander toe om hulle die moeilike en ongemaklike vrae oor hulle uitdagings te vra. Jacqui January gesels met Brunhild Straus van Namakwaland oor die bystand wat hy bied aan persone met gestremdhede, as 'n persoon in 'n rolstoel. Hy lewer 'n pleidooi vir mense om as vrywilligers, ander mense met uitdagings te bemagtig.
Embed this episode
NOW PLAYING
Leefwêreld van die gestremde
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.