EPISODE · Oct 6, 2018 · 31 MIN
Leefwêreld van die gestremde
from Leefwêreld van die Gestremde · host RSG
Fanie Du Toit praat met Madelie Vaught, 'n arbeidsterapeut by die Wes-Kaap Vereniging vir Persone met Gestremdhede oor 'n speelgoedbiblioteek vir kinders met gestremdhede. Ettienne Ludick en Sue Pyler gesels met Danie Marais van die Nasionale Raad vir en van Persone met Gestremdhede oor parkeerplekke vir gestremdes, en die rol wat hulle gespeel het om te verseker dat Muizenbergstrand in die Wes-Kaap strandrolstoele gekry het.
Embed this episode
NOW PLAYING
Leefwêreld van die gestremde
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.