Leefwêreld van die gestremde episode artwork

EPISODE · Oct 13, 2018 · 24 MIN

Leefwêreld van die gestremde

from Leefwêreld van die Gestremde · host RSG

Fanie du Toit gesels met afgetrede tandarts dr. Johan Pretorius, wat as volwassene doofblind geword het. Hy vertel van die interessante oorsake van doofblindheid, en hoe doofblindes ondersteun kan word. Jacqui January het besoek afgelê by 'n werkswinkel vir meervoudig-gestremde volwasse dowes. Sy hoor hoe die gestremdes hulle werk met soveel waardigheid doen, en die respek wat hulle vir mekaar het.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Oct 13, 2018

Embed this episode

NOW PLAYING

Leefwêreld van die gestremde

0:00 24:51

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Leefwêreld van die Gestremde?

This episode is 24 minutes long.

When was this Leefwêreld van die Gestremde episode published?

This episode was published on October 13, 2018.

Can I download this Leefwêreld van die Gestremde episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!