Skip to content
Leefwêreld van die gestremde 10 Desember 2023 episode artwork

Dec 10, 2023 23 min

Leefwêreld van die gestremde 10 Desember 2023

from Leefwêreld van die Gestremde Hosted by RSG

Ons het sterk gefokus op die regte van mense met gestremdhede in November maand. En op die 3de Desember het ons Internasionale Dag vir Persone met Gestremdhede gevier. Die ope vraag is: wag rolspelers nou tot volgende jaar om dan weer die regte van mense met gestremdhede aan te spreek – wat gebeur intussen mbt redelike akkommodasie van mense met gestremdhede daagliks? Die Vereniging vir Persone met Gestremdhede in die Wes-kaap lig ons is en gee praktiese idees om voort te bou tov die regte en hulp aan mense met gestremdhede. Kersfees is om die draai! En geskenke word o.a. met kersfees geassosieer. Daar is baie lesse te leer oor die keuses wanneer ons geskenke koop en uit die geskenke kan ook waardevolle lesse spruit. Die bekende Barbie pop het ook nou “’n sussie” met Down Sindroom – hoe word die down sindroom pop ontvang en wat is die doelwit daarmee.

Episode details come from the podcast's RSS feed.

Embed this episode

Ready to play

Leefwêreld van die gestremde 10 Desember 2023

0:00 23:49

No transcript yet.

Requests help us decide what to transcribe next.

Frequently asked questions

How long is this episode of Leefwêreld van die Gestremde?

This episode is 23 minutes long.

When was this Leefwêreld van die Gestremde episode published?

This episode was published on December 10, 2023.

Can I download this Leefwêreld van die Gestremde episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.