EPISODE · Feb 11, 2024 · 23 MIN
Leefwêreld van die gestremde 11 Februarie 2024
from Leefwêreld van die Gestremde · host RSG
Jac-Marie Smith vertel hoe haar bejaarde ma deur gehoorverlies geraak word, en verduidelik die impak van ontkenning. Lynette Petersen, die bestuurder van Huis Silverkruin op Wellington vertel hoe haar personeel opgelei word om die menswaardigheid van ouer persone met gestremdhede te beskerm. Eiland Huis is ‘n nie-winsgewende organisasie aan die Weskus, waar hulle al langer twee dekades ’n veilige versoringstuiste bied aan kinders met gestremdhede.
Embed this episode
NOW PLAYING
Leefwêreld van die gestremde 11 Februarie 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.