EPISODE · Dec 12, 2021 · 21 MIN
Leefwêreld van die gestremde 12 Desember 2021
from Leefwêreld van die Gestremde · host RSG
Fanie du Toit praat met Rechelle Mars oor geslagsgebaseerde geweld teen persone wat leef met gestremdhede, hulle kwesbaarheid, en hoe hulle bemagtig kan word. Jacqui January gesels met 'n ma-en-dogter-span. Cindy Engelbrecht, wat leef met Downsindroom, het onlangs 30 jaar oud geword. Dié Paralimpiese atleet het vele medaljes plaaslik en internasional verower. Sy vertel van haar Wonder Woman-partytjie, en hoe sy steeds oor hoër hoogtes droom.
Embed this episode
NOW PLAYING
Leefwêreld van die gestremde 12 Desember 2021
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.