Leefwêreld van die gestremde 12 November 2023 episode artwork

EPISODE · Nov 12, 2023 · 22 MIN

Leefwêreld van die gestremde 12 November 2023

from Leefwêreld van die Gestremde · host RSG

Suster Sandré Jordaan, ’n skoolverpleegkundige, is ma van ‘n tweeling met serebraal gestremdhede. Sy vertel hoe die tekort aan geleenthede vir jongmense met liggaamlike gestremdhede in Suid-Afrika hulle gesin raak. Ons hoor ook van die uitdagings wat sy as ma ervaar. Hoe ontwikkel ‘n ouer die identiteit en gesonde selfbeeld van jou kinders met gestremdhede in ‘n ontoeganklike samelewing? Hanelie Degenaar is ’n spraak- en taalterapeut by die Sentrum vir Gesondheid en Menslike Prestasie by die Noordwes-Universiteit in Potchefstroom. Sy is die organiseerders van die jaarlikse nasionale Outisme-simposium. Sy vertel wat alles by die simposium gebeur.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Nov 12, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

Leefwêreld van die gestremde 12 November 2023

0:00 22:35

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Leefwêreld van die Gestremde?

This episode is 22 minutes long.

When was this Leefwêreld van die Gestremde episode published?

This episode was published on November 12, 2023.

Can I download this Leefwêreld van die Gestremde episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!