EPISODE · Apr 13, 2025 · 21 MIN
Leefwêreld van die gestremde 13 April 2025
from Leefwêreld van die Gestremde · host RSG
Wat is geraas-geïnduseerde gehoorverlies? Hoe kan dit voorkom word? Hoekom is sekere oorfone veiliger as ander? ‘n Oudioloog praat oor hoe geraas tot gehoorverlies kan lei. Monica Gerhard leef ‘n vol lewe. Al het sy nie arms of bene nie, doen sy baanbrekerswerk, en doen bewusmaking vir persone met gestremdhede. Sy staan nie terug vir tegnologie nie, en was by hulle plaaslike radiostasie betrokke in die Noord-Kaap.
Embed this episode
NOW PLAYING
Leefwêreld van die gestremde 13 April 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.