EPISODE · Aug 13, 2023 · 23 MIN
Leefwêreld van die gestremde 13 Augustus 2023
from Leefwêreld van die Gestremde · host RSG
Fanie du Toit praat met dr. Emile Gouws oor outisme. Hy leef met outisme, en het onlangs 'n byeenkoms van die Verenigde Nasies bygewoon waar die fokus op die bewusmaking van outisme en die unieke kwaliteite van mense met outisme geval het. Jacqui January gesels met Monica Gerhard, wat Amaliasindroom het - sy is sonder arms en bene gebore. Monica het hulp nodig met mobiliteit, maar doen amper alles op haar eie. Sy werk haar lewe lank, en is steeds baie aktief in haar gemeenskap en help veral mense met gestremdhede.
Embed this episode
NOW PLAYING
Leefwêreld van die gestremde 13 Augustus 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.