Leefwêreld van die gestremde 13 Julie 2025 episode artwork

EPISODE · Jul 13, 2025 · 22 MIN

Leefwêreld van die gestremde 13 Julie 2025

from Leefwêreld van die Gestremde · host RSG

Nita Pienaar vertel van die impak wat Downsindroom op hulle gesin het. Johann Rossouw vertel van sy verbintenis met gestremdhede. Nita en Johan lig ons in oor die dienste en ondersteuning wat hulle van die Uitkoms Versorgingsentrum vir Volwassenes met ‘n Intellektuele Gestremdheid in Montana Park in Pretoria ontvang. Richard Barry is in 2008 met Meervoudige Sklerose gediagnoseer. Hy neem ons op sy pad van bykans 20 jaar na die begin dae van onsekerheid en die heel eerste gewaarwording dat iets nie reg is nie, en sy hantering van sy toestand. Hy gee ook waardevolle en praktiese idees oor hoe hy dit benader.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 13, 2025

Embed this episode

NOW PLAYING

Leefwêreld van die gestremde 13 Julie 2025

0:00 22:59

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Leefwêreld van die Gestremde?

This episode is 22 minutes long.

When was this Leefwêreld van die Gestremde episode published?

This episode was published on July 13, 2025.

Can I download this Leefwêreld van die Gestremde episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!