EPISODE · Jan 14, 2024 · 23 MIN
Leefwêreld van die gestremde 14 Januarie 2024
from Leefwêreld van die Gestremde · host RSG
Daar is ‘n komitee wat toesien dat geldelike hulp van die publiek bv van Loslitdag eties bestee word, daar waar dit die nodigste is. Die Outeniqua Rystoel Wedren op George is ‘n jaarlikse instelling vir uitsluitlik gestremde atlete met resies rolstoele. Die doel is vir gestremde atlete om skouer te skuur met ander SA Paralimpiese atlete.
Embed this episode
NOW PLAYING
Leefwêreld van die gestremde 14 Januarie 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.