EPISODE · Jul 14, 2024 · 21 MIN
Leefwêreld van die Gestremde 14 Julie 2024
from Leefwêreld van die Gestremde · host RSG
Louine Griessel vertel van die Wes-Kaapse Vereniging van en vir Persone met Gestremdhede se uitreik na landelike gebiede. Hulle ondersteun ondernemings en persone met gestremdhede op verskeie maniere, om beter werksgeleenthede in die landelike gebiede te verseker. Ons hoor van ‘n suksesstorie van ’n hoofstroomskool, waar kinders met leergestremdhede en spesiale behoeftes geïntergreer word en vaardighede leer om werksoek te vergemaklik..
Embed this episode
NOW PLAYING
Leefwêreld van die Gestremde 14 Julie 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.