Leefwêreld van die gestremde 15 Mei 2022 episode artwork

EPISODE · May 15, 2022 · 26 MIN

Leefwêreld van die gestremde 15 Mei 2022

from Leefwêreld van die Gestremde · host RSG

Die Tygerberg Vereniging van en vir Persone met Gestremdhede bestaan al sedert 1932.  Van die grootste uitdagings waarmee hulle te kampe het, is openbare vervoer vir persone met gestremdhede. Gebaretaal word by die Universiteit van die Vrystaat aangebied, en sowel doawe as horende studente kan in die vak fokus tot op doktorale vlak. Daar is nou ook ‘n aanlynkursus beskikbaar vir die publiek wat gebaretaal wil leer. Handgebare word uitgebeeld in die emojis op ons slimfone - dra dit enigsins by tot ‘n kultuur van gebaretaal?

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 15, 2022

Embed this episode

NOW PLAYING

Leefwêreld van die gestremde 15 Mei 2022

0:00 26:45

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Leefwêreld van die Gestremde?

This episode is 26 minutes long.

When was this Leefwêreld van die Gestremde episode published?

This episode was published on May 15, 2022.

Can I download this Leefwêreld van die Gestremde episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!