Leefwêreld van die gestremde 16 Augustus 2020 episode artwork

EPISODE · Aug 16, 2020 · 24 MIN

Leefwêreld van die gestremde 16 Augustus 2020

from Leefwêreld van die Gestremde · host RSG

Fanie du Toit gesels met 'n blinde man wat ondersteuning bied aan ander persone met gestremdhede in die Overstrandgebied. Hy vertel hoe gestremdes sukkel om stigmatisering af te skud, en met Covid-19 het dit net moeiliker geword. Jacqui January gesels met 'n kampvegter vir die regte van mense met gestremdhede. Dorithy-Anne Howitson is gestremd en moet nou die tuig as kampvegter neerlê a.g.v van gesondheidsredes. Sy vertel van haar stryd met Post Polio Sindroom.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 16, 2020

Embed this episode

NOW PLAYING

Leefwêreld van die gestremde 16 Augustus 2020

0:00 24:10

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Leefwêreld van die Gestremde?

This episode is 24 minutes long.

When was this Leefwêreld van die Gestremde episode published?

This episode was published on August 16, 2020.

Can I download this Leefwêreld van die Gestremde episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!