EPISODE · Mar 17, 2024 · 23 MIN
Leefwêreld van die gestremde 17 Maart 2024
from Leefwêreld van die Gestremde · host RSG
Ons fokus op die uitdagings van kinders met liggaamlike gestremdhede. Daar is in baie gevalle hulpmiddels beskikbaar, en ons vertel van die assesseringsproses om toegang hiertoe te kry. Donderdag 21 Maart is Wêreld Downsindroomdag. Jong volwassenses wat met Downsindroom leef, en baie gelukkig is om hulleself in die arbeidsmark te bevind, gesels saam. Hulle lewer ‘n waardevolle bydrae om die stigmatisering van mense met Downsindroom in die werkplek te kortwiek.
Embed this episode
NOW PLAYING
Leefwêreld van die gestremde 17 Maart 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.