EPISODE · Jan 19, 2025 · 24 MIN
Leefwêreld van die gestremde 19 Januarie 2024
from Leefwêreld van die Gestremde · host RSG
Erica du Toit van die Nasionale Raad van/vir Persone met Gestremdhede beantwoord luisteraarsvrae. Sy gee praktiese wenke oor hoe om struikelblokke in die gemeenskap te identifiseer, en aan te pak. Grant Matthews was 46 jaar oud toe hy geval het terwyl hy gordyne hang. ‘n Senuweebesering tydens die val het hom blind gelaat. Ná sy eie proses van kwaad wees vir die lewe, besef hy weer sy eie waarde. Dis ses jaar later, en hy wil nou ander met siggestremdhede help om die lewe ten volle te geniet.
Embed this episode
NOW PLAYING
Leefwêreld van die gestremde 19 Januarie 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.