EPISODE · Jun 19, 2022 · 22 MIN
Leefwêreld van die gestremde 19 Junie 2022
from Leefwêreld van die Gestremde · host RSG
Veronica Pronk en Anel Stofberg vertel van die werksaamhede van die Kaapstadse Vereniging vir Blindes, wat al 93 jaar lank mense met visuele gestremdhede bystaan. Hulle bied opleidingskursusse aan wat nasionaal erken word. Werk word ook gedoen om die publiek te bemagtig met inligting om onkunde te verminder sodat die houding teenoor mense met gestremdhede positief kan verander. Pearl Heyns is 'n siggestremde toerismebeampte by die Namakwa Distriksmunisipaliteit. Sy help uit die aard van haar gestremdheid om die bedryf en die gemeenskap bewus te maak van die rol van, en ondersteuning aan gestremdes.
Embed this episode
NOW PLAYING
Leefwêreld van die gestremde 19 Junie 2022
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.