EPISODE · Oct 22, 2023 · 24 MIN
Leefwêreld van die gestremde 22 Oktober 2023
from Leefwêreld van die Gestremde · host RSG
Fanie du Toit hoor wat die Kaapstad Vereniging vir Blindes doen om mense op te lei. Van die grootste uitdagings is dat mense met gestremdhede steeds nie voldoende in die arbeidsmark gevestig is nie. Van die opleiding sluit in volle toegang tot ‘n slimfoon, en opleiding in Braille, wat steeds relevant is midde in tegnologiese ontwikkeling. Jacqui January vertel van een van die oudste welsynsorganisasies in Suid-Afrika. Die SAVF is vanjaar 119 jaar oud. Daar is vrywilligers wat al langer as 50 jaar lank daar diens doen! Hulle moes doelwitaanpassings maak t.o.v. dienslewering om in pas te bly met 'n veranderende wêreld.
Embed this episode
NOW PLAYING
Leefwêreld van die gestremde 22 Oktober 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.