Leefwêreld van die gestremde 24 Desember 2023 episode artwork

EPISODE · Dec 24, 2023 · 24 MIN

Leefwêreld van die gestremde 24 Desember 2023

from Leefwêreld van die Gestremde · host RSG

Michelle Nell is blind en sy vertel van haar PHD-studie wat oa handel oor die uitdagings van Graad 11 leerlinge met sigverlies itv beroepsvoorligting, ontwikkeling asook berading. Sy gee raad aan mense wat navorsing in die veld van sig-gestremdheid wil doen. Alta du Toit is ‘n residensiele en dagsorg sentrum vir volwassenes met intellektuele gestremdhede. Dis ‘n omgee gemeenskap waar almal van die inwoners hulle volle potensiaal kan bereik en lewenskwaliteit  kan beleef. Van die inwoners en die personeel deel hul kersfees-wense.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Dec 24, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

Leefwêreld van die gestremde 24 Desember 2023

0:00 24:57

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Leefwêreld van die Gestremde?

This episode is 24 minutes long.

When was this Leefwêreld van die Gestremde episode published?

This episode was published on December 24, 2023.

Can I download this Leefwêreld van die Gestremde episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!