EPISODE · Mar 24, 2024 · 24 MIN
Leefwêreld van die gestremde 24 Maart 2024
from Leefwêreld van die Gestremde · host RSG
Waarom moet mense wat totaal doof is en wat Gebaretaal as moedertaal gebruik, in afsonderlike gemeentes geestelike bediening ontvang? Hoe kan kerkgeboue prakties aan die behoeftes van Dowes voldoen? Die Tshwane Place of Safety Association het twee huise van veiligheid vir kinders met spesiale behoeftes en/of gestremdhede. Ons hoor van ‘n baba wat sonder arms en bene gebore is, en by die huis beland het toe sy drie dae oud was. Vandag is sy ‘n dapper 12 jarige wat hardloop – op haar manier – self eet, en ‘n sin vir humor het.
Embed this episode
NOW PLAYING
Leefwêreld van die gestremde 24 Maart 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.