EPISODE · Nov 24, 2024 · 20 MIN
Leefwêreld van die gestremde 24 November 2024
from Leefwêreld van die Gestremde · host RSG
Dr. Marlene Zwiegers het ‘n deurleefde ervaring van outisme. Sy vertel hoe haar dienshond daagliks haar lewensgehalte verbeter. Fred van der Walt is ‘n tetrapleeg, m.a.w. hy het geen gebruik van sy arms of bene nie. Hy is beseer in ‘n voetgangerpadongeluk. Fred vertel van sy vol lewe en betrokkenheid by 'n huis wat hy met ander persone met gestremdhede deel.
Embed this episode
NOW PLAYING
Leefwêreld van die gestremde 24 November 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.