EPISODE · Feb 25, 2024 · 24 MIN
Leefwêreld van die gestremde 25 Februarie 2024
from Leefwêreld van die Gestremde · host RSG
Fanie van der Merwe, ‘n Paralimpiese atleet wat Suid-Afrika by 3 Paralimpiese Spele verteenwoordig het, vertel wat hy deur sy mislukkings geleer het, en deel van die oorwinnings wat hy daarna behaal het. Hy maak daagliks ‘n groot impak d.m.v. sy betrokkenheid by sport vir mense met gestremdhede. ‘n Blinde paartjie, Johannes en Jessica Gribb, vertel hoe hulle deelgeneem het aan 'n 60 km fietsresies ter ondersteuning en bewusmaking van oogsorg en blindheid. Retina SA se Lindsay Engelbreght gesels saam.
Embed this episode
NOW PLAYING
Leefwêreld van die gestremde 25 Februarie 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.