EPISODE · Jun 26, 2022 · 24 MIN
Leefwêreld van die gestremde 26 Junie 2022
from Leefwêreld van die Gestremde · host RSG
Die Meerhof Skool vir kinders met gestremdhede langs die Hartbeespoortdam, was ‘n hospitaal tydens die Twee Wêreldoorlog. Daar is 245 leerders van graad R tot graad 12. Hy vertel van die skool se geskiedenis en wat hulle behoeftes is. Blind SA het verlede jaar 75 jaar oud geword. Hulle bied broodnodige hulp met werksoek en ander ondersteuning aan blind en siggestremde persone. Hulle is in die proses om ‘n opleidingsentrum in Brixton, Johannesburg, te vestig vir persone met siggestremdhede.
Embed this episode
NOW PLAYING
Leefwêreld van die gestremde 26 Junie 2022
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.