Leefwêreld van die gestremde 28 April 2024 episode artwork

EPISODE · Apr 28, 2024 · 23 MIN

Leefwêreld van die gestremde 28 April 2024

from Leefwêreld van die Gestremde · host RSG

Van der Spuy Brink het oornag die gehoor in sy een oor verloor, en geleidelik daarna ook in sy ander oor. Hy vertel van die ervaring, en dat sy gehoorverlies en doofheid deur jarelange blootstellig aan geraas gevolg het. Hy het kogliêre inplantings, en vertel van die uitdagings daarvan en hoe sy kommunikasievermoë binne gesinsverband geraak word. Rodney en Maria Lackay was tien jaar gelede in ‘n ongeluk, en die paartjie is beide sedertdien in ‘n rolstoel. Hulle vertel van hulle reis van genesing, en hulle lewenstaak om ander positief te beïnvloed. Die twee leef voluit, en bedryf hulle eie gastehuis.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 28, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

Leefwêreld van die gestremde 28 April 2024

0:00 23:13

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Leefwêreld van die Gestremde?

This episode is 23 minutes long.

When was this Leefwêreld van die Gestremde episode published?

This episode was published on April 28, 2024.

Can I download this Leefwêreld van die Gestremde episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!