EPISODE · Aug 28, 2022 · 21 MIN
Leefwêreld van die gestremde 28 Augustus 2022
from Leefwêreld van die Gestremde · host RSG
Loslitdag vier van vanjaar sy 28ste bestaansjaar! Meer as 600 organisasies, spesifiek vir mense met gestremdhede, word finansieel bevoordeel deur hierdie belangrike projek. Arthur McGee is aangewys as SA Krieket se Dowe Krieketspeler vir 2022. Hy het op driejarige ouderdom doof geword, en leef vandag voluit met twee kogliêre inplantings. Hy is eerstejaar ingenieurstudent aan die Universiteit van Pretoria, en gaan in September saam met die SA Dowe Krieketspan Suid-Afrika in Dubai op die krieketveld verteenwoordig.
Embed this episode
NOW PLAYING
Leefwêreld van die gestremde 28 Augustus 2022
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.