Leefwêreld van die gestremde 28 Januarie 2024 episode artwork

EPISODE · Jan 28, 2024 · 26 MIN

Leefwêreld van die gestremde 28 Januarie 2024

from Leefwêreld van die Gestremde · host RSG

Ben Greyling vertel van sy vrese as ‘n ouer van ‘n intellektueel gestremde dogter. Hy praat oor die kwesbaarheid van al die betrokkenes, en die kommer wat by ouers bestaan oor wat van hulle kinders sal word wanneer hulle nie meer daar is nie. Andries Maree, die president van die SA Hengel Konfederasie, en Sekretaris van die SA Oewerhengel Federasie, gesels oor hengel as ‘n sport vir persone met gestremdhede. Hulle maak voorsiening vir persone met verstandelike sowel as siggestremdhede. Anta de Korte hengel in die Noord-Kaap, en het al haar federasiekleure verwerf. Sy vertel van haar hengelsportloopbaan.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 28, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

Leefwêreld van die gestremde 28 Januarie 2024

0:00 26:36

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Leefwêreld van die Gestremde?

This episode is 26 minutes long.

When was this Leefwêreld van die Gestremde episode published?

This episode was published on January 28, 2024.

Can I download this Leefwêreld van die Gestremde episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!