Leefwêreld van die gestremde 5 Mei 2024 episode artwork

EPISODE · May 5, 2024 · 20 MIN

Leefwêreld van die gestremde 5 Mei 2024

from Leefwêreld van die Gestremde · host RSG

Melvin Farmer vertel van sy seun, Jaybee, en hoe ‘n motorongeluk die lewe van die Farmer-gesin onomkeerbaar verander het. Dis 'n storie van die trauma wat ‘n jong seun moes ervaar, en hoe hy ná jare op ‘n positiewe wyse steeds talle uitdagings aanpak. Die 8ste Wêreld Para-atlete Grand Prix het onlangs in Marokko plaasgevind. Dit was ter voorbereiding en kwalifisering vir die Paralimpiese Spele later vanjaar in Parys, Frankryk. Manie Blom is ‘n blinde sportman wat vertel van sy uitsonderlike en soms baie moeilike uitdagings wat hy voor en tydens die besoek aan Marrakesj ervaar het.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 5, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

Leefwêreld van die gestremde 5 Mei 2024

0:00 20:58

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Leefwêreld van die Gestremde?

This episode is 20 minutes long.

When was this Leefwêreld van die Gestremde episode published?

This episode was published on May 5, 2024.

Can I download this Leefwêreld van die Gestremde episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!