Skip to content
Leefwêreld van die gestremde 7 April 2024 episode artwork

Apr 7, 2024 27 min

Leefwêreld van die gestremde 7 April 2024

from Leefwêreld van die Gestremde Hosted by RSG

Sharon Davids vertel van haar blog, The Sight Seeing Blind Bride, wat mense bewus maak dat mense met gestremdhede voluit en gelukkig hulle plek in die samelewing volstaan. Rett-sindroom is ‘n seldsame siekte wat onverklaard by veral jong meisies voorkom. Die ontwikkeling van die baba is normaal tot op tweejarige ouderdom, en al die doelpale word bereik. Dan stop die liggaamlike ontwikkeling skielik, en selfs spraak word beïnvloed. Jacqui January vind meer uit van hierdie toestand, en van die pogings om ouers te ondersteun.

Episode details come from the podcast's RSS feed.

Embed this episode

Ready to play

Leefwêreld van die gestremde 7 April 2024

0:00 27:13

No transcript yet.

Requests help us decide what to transcribe next.

Frequently asked questions

How long is this episode of Leefwêreld van die Gestremde?

This episode is 27 minutes long.

When was this Leefwêreld van die Gestremde episode published?

This episode was published on April 7, 2024.

Can I download this Leefwêreld van die Gestremde episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.