Leslie se toutrek en tuin episode artwork

EPISODE · Jul 21, 2025 · 8 MIN

Leslie se toutrek en tuin

from Driesestig · host RSG

Leslie Ruiters het 'n passie vir toutrek, en help kinders in Bellville-Suid in die Kaap om van die strate af te kom deur hulle betrokke te kry by die sport. Hy is ook betrokke by die Hoërskool Bellville-Suid waar hy help om 'n groentetuin aan te lê. Leslie het groot maatskappye nadergehark om te help met stootskrapers om die gebied plat testoot, so dis nie 'n klein groentetuintjie nie! Haidee Muller-Isaacs gesels met hierdie dinamiese man.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 21, 2025

Embed this episode

Ready to play

Leslie se toutrek en tuin

0:00 8:06

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Driesestig?

This episode is 8 minutes long.

When was this Driesestig episode published?

This episode was published on July 21, 2025.

Can I download this Driesestig episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!