Lewe in die Lig episode artwork

EPISODE · Jun 15, 2026 · 2 MIN

Lewe in die Lig

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail1 Johannes 1:7 Maar as ons in die lig lewe soos Hy in die lig is, het ons met mekaar deel aan dieselfde gemeenskap en reinig die bloed van Jesus, sy Seun, ons van elke sonde. Ek was nog altyd baie erg oor tegnologiese dinge … elke nuwe uitvinding lyk asof dit so slim is en so wonderlik gaan werk. En dan wonder ek, het hierdie masjientjies en affêretjies nie dalk vir ons te belangrik geword nie? Het ons toegelaat dat dit ons van ‘n vervullende lewe beroof?'n Man koop die nuutste virtuele-werklikheid-kopstuk wat spog met die mees lewendige reële beelde denkbaar. Hy bring elke dag ure met sy nuwe speelding deur. Maar in sy obsessie vergeet hy om die gordyne oop te maak.Eendag gaan die krag uit. Hy skeur die kopstuk af. Die kamer ruik muf. Die blindings is in stof vasgekoek. En wanneer hy die gordyne ooptrek, stroom sonlig in en verblind hom. Die lig is skielik warmer, ryker en meer eg as enigiets wat die kopstuk hom ooit kon gee.1 Johannes 1:7 Maar as ons in die lig lewe soos Hy in die lig is, het ons met mekaar deel aan dieselfde gemeenskap en reinig die bloed van Jesus, sy Seun, ons van elke sonde.Hoe hartseer is dit, dat so baie mense in die nagemaakte dowwe lig van hierdie wêreld ronddwaal. En dit, terwyl die Lig van God se liefde so helder skyn, dat indien hulle net die gordyne sou wou ooptrek, hulle dit sal sien! Dis presies wat ek vir die eerste 36 jaar van my lewe gedoen het.Maar noudat ek deur Jesus se offer aan die Kruis vergewe is, is my lewe ryker, dit het meer betekenis, meer vreugde, meer vrede as enigiets wat hierdie wêreld met al sy tegnologie my ooit kon bied.My vriend, daar is soveel meer in die lewe as die glinsterende snuisterye van hierdie wêreld wat so maklik ons aandag steel. Sommige mense is hul hele lewe besig om na saamgeperste kolletjies op skerms te staar, terwyl die son van God se waarheid net buite vir hulle wag. Leef in die Lig. Jesus is die Lig van die wêreld!Dis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 15, 2026

Embed this episode

Send us Fan Mail 1 Johannes 1:7 Maar as ons in die lig lewe soos Hy in die lig is, het ons met mekaar deel aan dieselfde gemeenskap en reinig die bloed van Jesus, sy Seun, ons van elke sonde. Ek was nog altyd baie erg oor tegnologiese dinge … elke nuwe uitvinding lyk asof dit so slim is en so wonderlik gaan werk. En dan wonder ek, het hierdie masjientjies en affêretjies nie dalk vir ons te belangrik geword nie? Het ons toegelaat dat dit ons van ‘n vervullende lewe beroof? 'n Man koop di...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Lewe in die Lig

0:00 2:59

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on June 15, 2026.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!