Liefde moet Opreg Wees episode artwork

EPISODE · Jan 19, 2026 · 2 MIN

Liefde moet Opreg Wees

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailRomeine 12:9 Die liefde moet opreg wees. Verafsku wat sleg is en hou vas aan wat goed is.Ons sal soms, dikwels as dit te laat is, ervaar dat party van die mense met wie ons skouers skuur, selfs mense in ons binnekring, vals is. Die ergste is wanneer iemand van wie jy lojaliteit verwag, jou in die rug steek. Het jy dit al ooit ervaar? In 1651, teen die einde van die Engelse Burgeroorlog, het Dame Alice Lisle, uit deernis en sonder politieke motiewe, in die geheim twee vlugtelinge versteek. Sy het haar lewe op die spel geplaas om hierdie manne se lewens te beskerm omdat hulle in die nood was.Toe sy daarvoor gearresteer is, is sy op grond van ‘verraad’ ter dood veroordeel. Sy is selfs die reg om by haar verhoor haar saak te stel, ontsê. Die arme vrou het net naasteliefde bewys en nie aan haarself gedink nie. Dit was onvoorwaardelike naasteliefde. Dit was eg. Dit het die toets deurstaan, selfs toe die hoogste offer daarvoor geëis is. Mag ek jou vra om te oorweeg hoe jy jou naaste liefhet; nie net diegene ná aan jou nie, maar vreemdelinge ook. Hoe behandel jy hulle? Hoe eg, hoe lojaal, hoe prakties is jou liefde teenoor hulle?Romeine 12:9 Die liefde moet opreg wees. Verafsku wat sleg is en hou vas aan wat goed is.Selde sal 'n enkele sin met net vyf woorde, soos Die liefde moet opreg wees, soveel krag hê. Dit kom uit God se Woord. Dit kom van God self.Egte liefde volhard. Dit weier om op te gee selfs wanneer mense jou in die steek laat. Liefde wat eg is, besweer die bose. Liefde wat eg is, doen uiteindelik net wat goed is.Luister weer: Jou liefde moet opreg wees.Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 19, 2026

Embed this episode

Send us Fan Mail Romeine 12:9 Die liefde moet opreg wees. Verafsku wat sleg is en hou vas aan wat goed is. Ons sal soms, dikwels as dit te laat is, ervaar dat party van die mense met wie ons skouers skuur, selfs mense in ons binnekring, vals is. Die ergste is wanneer iemand van wie jy lojaliteit verwag, jou in die rug steek. Het jy dit al ooit ervaar? In 1651, teen die einde van die Engelse Burgeroorlog, het Dame Alice Lisle, uit deernis en sonder politieke motiewe, in die geheim twee...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Liefde moet Opreg Wees

0:00 2:50

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on January 19, 2026.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!