Liewe Kabinet, dink asb hard oor HOE om beleid te verander episode artwork

EPISODE · Jul 1, 2024 · 1 MIN

Liewe Kabinet, dink asb hard oor HOE om beleid te verander

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Gisteraand se aankondiging van die Kabinet gaan hierdie week die nuus oorheers en almal wag om te sien hoe die markte vanoggend reageer. Ek wil dit uit ʼn effens ander hoek bespreek en praat oor die proses van beleid maak en implementeer wat die nuwe Kabinet in die gesig staar. Ek is bekommerd dat die ideologiese verskille tussen die ANC en DA gaan beteken dat ons weer van voor af gaan dink oor WAT om te doen, eerder as oor HOE om dit te doen. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 1, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

Liewe Kabinet, dink asb hard oor HOE om beleid te verander

0:00 1:54

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 1 minute long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on July 1, 2024.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!