EPISODE · May 15, 2026 · 17 MIN
LIFTKLUB | Johnny Davids se stem leef voort ...
from Radio Tygerberg 104FM · host Mike & Rouchelle
Meer as ’n maand ná sy afsterwe raak sy musiek steeds harte aan. Sy splinternuwe enkelsnit, “Gee my weer lewe”, is nou beskikbaar op alle digitale platforms. Ons het die voorreg gehad om met Liezel Davids en Jean-marc Meyer in die ateljee te gesels oor Johnny se nalatenskap, sy musiek en die hart agter die lied. Dit was ’n besonderse en emosionele oomblik. Die volledige potgooi-onderhoud sal volgende week op ons webtuiste beskikbaar wees. Luister nou na “Gee my weer lewe” op jou gunsteling platform.
Embed this episode
Ready to play
LIFTKLUB | Johnny Davids se stem leef voort ...
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.